Skip to content
Regsake episode artwork

EPISODE · Mar 12, 2018 · 25 MIN

Regsake

from Regsake · host RSG

Igna Klynsmith verduidelik saam met Ian Wessels die verskil tussen daders, mededaders, medepligtiges en begunstigdes, en gesels ook oor die risiko's van kriptogeld soos Bitcoin. Igna bespreek twee onlangse hofsake. Een gaan oor 'n eis van skadevergoeding teen 'n buurman op wie se plaas 'n brand ontstaan het wat na ander plase versprei het. Die ander een handel oor die aanspreeklikheid van 'n staatsdepartement vir die dood van 'n baba in 'n dagsorgsentrum onder sy beheer.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 12, 2018

Embed this episode

Ready to play

Regsake

0:00 25:53

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Regsake?

This episode is 25 minutes long.

When was this Regsake episode published?

This episode was published on March 12, 2018.

Can I download this Regsake episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!