Skip to content
Regsake episode artwork

EPISODE · Jan 29, 2018 · 25 MIN

Regsake

from Regsake · host RSG

Verskeie regsvrae word deur Igna Klynsmith met Ian Wessels bespreek. Dit sluit in 'n hofsaak oor die reg op toegang tot openbare inligting, en een oor die volle kapitaalwinsbelasting wat op die verkoop van 'n huis betaal is, maar toe ontvang die verkoper net die helfte van die koopprys. Ander vrae wat beantwoord word, is of 'n vrou toestemming aan haar eksman kan gee om op te hou onderhoud betaal; wanneer oupas en oumas verantwoordelik gehou kan word vir die onderhoud van hulle kleinkinders, en die onttrekking van geld uit iemand se rekening na sy dood.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 29, 2018

Embed this episode

Ready to play

Regsake

0:00 25:44

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Regsake?

This episode is 25 minutes long.

When was this Regsake episode published?

This episode was published on January 29, 2018.

Can I download this Regsake episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!