EPISODE · Aug 28, 2017 · 23 MIN
Regsake
from Regsake · host RSG
Sluit 'n bybetaling ten opsigte van 'n versekeringseis enige verdere eise uit? Is 'n bepaling in 'n huweliksvoorwaardekontrak, waarin afstand gedoen word van toekomstige eise vir onderhoud, geldig? Kan jy in 'n huweliksvoorwaardekontrak sekere bates, wat tydens die huwelik verkry word, uitsluit van die aanwasbedeling? Igna Klynsmith bespreek ook 'n hofsaak oor onregverdige mededinging, en 'n wet wat 'n nuwe beheerliggaam oor medisyne in die lewe roep.
Embed this episode
Ready to play
Regsake
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.