Skip to content
Regsake 26 September 2022 episode artwork

Sep 26, 2022 21 min

Regsake 26 September 2022

from Regsake Hosted by RSG

Igna Klynsmith beantwoord ‘n luisteraarsvraag of dit onwettig is om na volwasse vermaak aanlyn te kyk, en of die persoon na wie gekyk word ook onwettig optree. Hy bespreek ook ‘n vraag of daar wetgewing is wat van toepassing is op die dra van messe vir selfverdediging. Wat is die gevolge indien ‘n slagoffer ‘n motorkaper sou raakry? Est-Mari McCallaghn van Van Velden Duffy Prokureurs in Rustenburg praat oor Erfenisdag en die grondwet, en laster met ‘n spesifieke fokus op sosiale mediaplasings.

Episode details come from the podcast's RSS feed.

Embed this episode

Ready to play

Regsake 26 September 2022

0:00 21:13

No transcript yet.

Requests help us decide what to transcribe next.

Frequently asked questions

How long is this episode of Regsake?

This episode is 21 minutes long.

When was this Regsake episode published?

This episode was published on September 26, 2022.

Can I download this Regsake episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.