Skip to content
Regsake 29 Maart 2021 episode artwork

Mar 29, 2021 25 min

Regsake 29 Maart 2021

from Regsake Hosted by RSG

Is verkopers gebonde aan die prys wat hulle adverteer, al is dit foutief? Wanneer moet 'n pa wat vaderskap ontken, onderhoud betaal? Wat kan jy doen as jy foutiewe skulddagvaardings ontvang? Wanneer moet oordrag van vaste eiendom steeds voortgaan as die koopprys reeds by 'n prokureur inbetaal is, maar hy "verdwyn" daarmee voor dit aan die verkoper oorbetaal is? Daar is ook inligting oor 'n vereenvoudigde proses vir die bereddering van klein boedels.

Episode details come from the podcast's RSS feed.

Embed this episode

Ready to play

Regsake 29 Maart 2021

0:00 25:22

No transcript yet.

Requests help us decide what to transcribe next.

Frequently asked questions

How long is this episode of Regsake?

This episode is 25 minutes long.

When was this Regsake episode published?

This episode was published on March 29, 2021.

Can I download this Regsake episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.