Skip to content
Regsake 3 Januarie 2022 episode artwork

Jan 3, 2022 26 min

Regsake 3 Januarie 2022

from Regsake Hosted by RSG

Hoe gemaak met ‘n familielid wat nie sy skuld terugbetaal nie? Igna Klynsmith bespreek ook ‘n hofuitspraak wat spruit uit ‘n voorval toe iemand tydens die laaste kolfbeurt van ‘n krieketwedstryd reg voor iemand anders wat na die wedstryd gekyk het, voor die televisie gaan gestaan het; en ‘n weduwee se eis teen die Minister van Polisie vir die verlies van onderhoud nadat haar man in aanhouding selfmoord gepleeg het.

Episode details come from the podcast's RSS feed.

Embed this episode

Ready to play

Regsake 3 Januarie 2022

0:00 26:29

No transcript yet.

Requests help us decide what to transcribe next.

Frequently asked questions

How long is this episode of Regsake?

This episode is 26 minutes long.

When was this Regsake episode published?

This episode was published on January 3, 2022.

Can I download this Regsake episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.