Reis Sonder Bagasie episode artwork

EPISODE · Oct 16, 2024 · 2 MIN

Reis Sonder Bagasie

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailHebreërs 12:1 Terwyl ons dan so 'n groot skare geloofsgetuies rondom ons het, laat ons elke las van ons afgooi, ook die sonde wat ons so maklik verstrik, en laat ons die wedloop wat vir ons voorlê, met volharding hardloop, Daar is 'n rede waarom suksesvolle baanatlete geneig is om nie te swaar van lyf te wees nie. As hulle was, sou hulle nie mededingend kon wees nie en sou hulle waarskynlik nooit suksesvolle atlete geword het nie.Dit klink logies, nè? Maar wanneer jy daardie lenige atlete sien wat die 100 meter naelloop aflê, of die atlete met bomenslike uithouvermoë wat maratons hardloop, dink jy tog nie daaraan dat hulle nie dieselfde prestasie sou kon behaal, indien hulle baie oorgewig was nie.Ons het elkeen 'n wedloop om te hardloop, ja, ek en jy ook. ‘n Wedloop wat eendag by 'n wenstreep hier op hierdie aarde sal kom. En tog wil baie mense hul wedloop met 'n hele klomp bagasie hardloop; onnodige gewig wat hulle sal vertraag en selfs sal laat struikel.Hebreërs 12:1 Terwyl ons dan so 'n groot skare geloofsgetuies rondom ons het, laat ons elke las van ons afgooi, ook die sonde wat ons so maklik verstrik, en laat ons die wedloop wat vir ons voorlê, met volharding hardloop,Die prentjie wat hier geteken word, is een van 'n atleet wat voor 'n groot skare hardloop. Dit is harde werk; dit was nooit veronderstel om so maklik soos botter en brood te wees nie. So hoekom sal jy jouself in die voet skiet deur daardie ekstra gewig van sonde rond te sleep? Dit verstrik jou en maak jou tog net stadiger. Dit maak nie sin nie.So baie Christene smag daarna om "in die Gees te wandel"; in 'n ryk, dinamiese verhouding met Christus te leef. Wel, oukei. Stap een is dan om al die sonde wat jou so maklik verstrik, af te stroop. Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 16, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Hebreërs 12:1 Terwyl ons dan so 'n groot skare geloofsgetuies rondom ons het, laat ons elke las van ons afgooi, ook die sonde wat ons so maklik verstrik, en laat ons die wedloop wat vir ons voorlê, met volharding hardloop, Daar is 'n rede waarom suksesvolle baanatlete geneig is om nie te swaar van lyf te wees nie. As hulle was, sou hulle nie mededingend kon wees nie en sou hulle waarskynlik nooit suksesvolle atlete geword het nie. Dit klink logies, nè? Maar wanneer jy ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Reis Sonder Bagasie

0:00 2:52

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on October 16, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!