EPISODE · Mar 13, 2020 · 25 MIN
Reitz Landbou Akademie
from John Deere Africa · host Jacques Basson
Die nuwe Reitz Landbou Akademie is ‘n industrie-gedrewe inisiatief om die jeug met die nodige blootstelling, vaardighede en kennis toe te rus om landbou in SA te bevorder. Die idee van die Reitz Landbou Akademie het in minder as twee jaar ‘n realiteit geword, met 25 ingeskrewe studente en geld in die bank. Die Akademie stel hulself ten doel om die gaping tussen landbou-teorie en die praktiese realiteit te oorbrug, deur leerders praktiese blootstelling aan en ervaring in die bedryf te gee. Ek het tydens die onlangse Bieliemieliefees op Reitz oor die opwindende nuwe instansie gesels met Jors Kriek, plaaslike boer en lid van die skool se beheerraad, Martin Kruger , Koordineerder van die Akademie en Philip Oosthuizen van Sernick wat een van die hoofborge is saam met John Deere, Graan SA, VKB en Standard Bank.
What this episode covers

NOW PLAYING
Reitz Landbou Akademie
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
May 4, 2026 ·50m
Apr 24, 2026 ·0m
Apr 21, 2026 ·73m
Apr 18, 2026 ·95m
Apr 15, 2026 ·55m
Apr 13, 2026 ·68m