EPISODE · May 30, 2025 · 2 MIN
Repokoers gesny en meer oor die teiken
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Baie ekonome het gehoop dat die Monetêre beleidskomitee die repokoers verminder maar was heimlik bekommerd oor internasionale onsekerhede en die komitee se konserwatiewe benadering. Gelukkig vir ons almal die repo toe met 25 basispunte gesny.Hierdie episode word ondersteun deur Codera Analytics.Lees ook my nuwe blog: econdialogue.blog
Embed this episode
NOW PLAYING
Repokoers gesny en meer oor die teiken
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.