EPISODE · Mar 4, 2026 · 13 MIN
Retief Burger - God Geseënde Kruis
from Spektrum · host Johann Els
Johann Els gesels met Retief Burger. NuweLof is ‘n Aanbiddingsbeweging van bekendes soos Retief, Louis Brittz, Stass van Onbeskaamd, Zaretha, Stella ens wat saam nuwe Afrikaanse Lof en Aanbiddingsliedere vir kerke skryf. Die nuutste een is perfek vir Paasfees. Retief sing hom en sy naam is “God geseënde Kruis” en al word hy eers Vrydag vrygestel, sal ons hom eerste in die land hoor vanmiddag. Spektrum Podcasts
Embed this episode
NOW PLAYING
Retief Burger - God Geseënde Kruis
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.