Rig julle Gedagtes op  God episode artwork

EPISODE · Jan 10, 2024 · 2 MIN

Rig julle Gedagtes op God

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailMatteus 16:21-23 Van toe af het Jesus dit vir sy dissipels duidelik begin stel dat Hy Jerusalem toe moet gaan en baie moet ly onder die familiehoofde, die priesterhoofde en die skrifgeleerdes, en dat Hy doodgemaak moet word, en die derde dag uit die dood opgewek moet word. Petrus het Hom toe opsy geneem en Hom begin berispe: “Mag God dit verhoed, Here! Dit sal beslis nie met U gebeur nie.” Maar Jesus het na Petrus toe gedraai en vir hom gesê: “Moenie in my pad staan nie, Satan! Jy is vir My 'n struikelblok, want jy dink nie aan wat God wil hê nie, maar aan wat die mense wil hê.” Daar bestaan baie groot spanning tussen die eenvoudige en ooglopende logika van dinge in hierdie wêreld en die oënskynlik onlogiese, bonatuurlike wysheid van God.Ek wonder of jy daardie spanning ervaar? Ek hoop beslis so, omdat die wêreld se logika besig is om die hele mensdom op daardie breë, maklike pad, wat na vernietiging lei, te sleep. Maar in teenstelling daarmee, roep Jesus mense om deur die nou poort te gaan en die moeilike pad, wat na die lewe lei, te volg.Dis die rede waarom dit vir elkeen van sy dissipels spanning skep. Menslike logika sê vir ons dat die lewe maklik moet wees; dat ons suksesvol moet wees en dat ons moet kry wat ons wil hê. Maar God se wysheid bots loodreg met daardie selfgesentreerde logika.Matteus 16:21-23 Van toe af het Jesus dit vir sy dissipels duidelik begin stel dat Hy Jerusalem toe moet gaan en baie moet ly onder die familiehoofde, die priesterhoofde en die skrifgeleerdes, en dat Hy doodgemaak moet word, en die derde dag uit die dood opgewek moet word. Petrus het Hom toe opsy geneem en Hom begin berispe: “Mag God dit verhoed, Here! Dit sal beslis nie met U gebeur nie.” Maar Jesus het na Petrus toe gedraai en vir hom gesê: “Moenie in my pad staan nie, Satan! Jy is vir My 'n struikelblok, want jy dink nie aan wat God wil hê nie, maar aan wat die mense wil hê.”Daar is dit. Petrus het hier dieselfde menslike logika, wat ek en jy instinktief sou gebruik, geopenbaar. Hy moes darem vir Jesus reghelp - om Hom te beskerm – nie waar nie! Maar dit het die hewigste reaksie ooit in die Skrif ontlok. Hoe sou jy gevoel het as Jesus dit vir jou gesê het?Fokus jou gedagtes op die dinge van God, hoe vreesaanjaend dit soms ook al mag wees. Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 10, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Matteus 16:21-23 Van toe af het Jesus dit vir sy dissipels duidelik begin stel dat Hy Jerusalem toe moet gaan en baie moet ly onder die familiehoofde, die priesterhoofde en die skrifgeleerdes, en dat Hy doodgemaak moet word, en die derde dag uit die dood opgewek moet word. Petrus het Hom toe opsy geneem en Hom begin berispe: “Mag God dit verhoed, Here! Dit sal beslis nie met U gebeur nie.” Maar Jesus het na Petrus toe gedraai en vir hom gesê: “Moenie in my pad staan nie, Sata...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Rig julle Gedagtes op God

0:00 2:53

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on January 10, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!