EPISODE · Sep 28, 2018 · 51 MIN
Riglyne vir gesprekke met Jehova Getuies
from Radio Scriptura
Dalk het jy al 'n Jehova Getuie ontmoet, of hulle het by jou deur aangeklop. Dalk het jy gewonder hoe om die Evangelie aan hulle te bedien, maar hoe? Ons gesels in hierdie episode kortliks oor dit wat die sg. Jehova Getuies glo en hulle geskiedenis. Dan gee ons spesifiek riglyne oor gesprekke met hulle oor ons verlossing, die plek en doel van ons goeie werke, die wederkoms, die 144, 000 en die wêreld hierna. Ons het jou hulp nodig om die boodskap te versprei - gebruik asb. deel-knoppies op hierdie artikel, om die episode te versprei!
NOW PLAYING
Riglyne vir gesprekke met Jehova Getuies
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.