EPISODE · Sep 22, 2025 · 2 MIN
Risen Advisory se golfdag ten bate van die DBV in Kimberley is 25 September aan die beurt
from Mid-Morning Magic · host OFM
Risen Advisory in Kimberley is trots om hulle heel eerste Gholfdag ter ondersteuning van die Kimberley SPCA / DBV aan te bied — en hulle het JOU hulp nodig om dit 'n reuse sukses te maak! Hendrik Wessels van Risen Advisory sluit by Yolanda Maartens aan om al die inligting oor die 25ste September deur te gee en om ook te vertel hoekom dit so belangrik is vir hul besigheid om ‘n verskil te maak in die gemeenskap. Bespreek jou plek per epos [email protected] of skakel 053 110 0901.
Embed this episode
NOW PLAYING
Risen Advisory se golfdag ten bate van die DBV in Kimberley is 25 September aan die beurt
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.