EPISODE · Dec 9, 2025 · 6 MIN
Rom 1:20 - God openbaar in die Ratel
from Good News Time | Goeie Nuus Tyd · host Wynand & Janine
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie So vandag bekyk ons die taaie Ratel deur die oë van 'n groot bewonderaar van die spesie, Natuurwetenskaplike, Deon Furstenburg. Hy sal hom dan sommer Rom 1:20 ook. Good News Time
NOW PLAYING
Rom 1:20 - God openbaar in die Ratel
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jun 4, 2025 ·9m
May 21, 2025 ·11m