Skip to content
Good News Time | Goeie Nuus Tyd podcast artwork

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

by Radio Pulpit

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News! Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!

From the show's RSS feed, refreshed Nov 13, 2026. Source feed.

Subscribe Bookmark

Episodes

  1. Andie Steele-Smith: The Prince of Peace

    Andie Steele Smith is also known as the gang pastor from Australia. Today his theme is: “The Prince of peace” from John 16:33, John 18:4 and Luke 22:42. Good News Time

  2. Obeisance Worship Academy - Glen Waterston and Marissa Verheij

    Janine van Niekerk is speaking to Glen Waterston and Marissa Verheij about their "Obeisance Worship Academy" for worshippers who need to lead their churches to the heart of God, whom they know personally. Good News Time

  3. Lynette Beer - Die waarheid agter die emosie

    Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Die waarheid agter die emosie” uit Jak 1:19. Good News Time

  4. Target Life Oorbruggings-program vir jongmense

    Wynand Rossouw gesels met Abel Loedolff oor Target Life - 'n 10 maande Christelike persoonlike ontwikkeling en oorbruggings-program vir jongmense tussen matriek en studies of die werkende wêreld. Good News Time

  5. Rom 1:20 - God openbaar in die Harpspons

    Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; vandag het ons ‘n baie interessante plante rom 1:20. Mariette Wheeler vat ons ekstra diep...

  6. Jaco Strydom: Eenheid nooi in

    Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag gaan oor “Eenheid nooi in” uit Joh 17 en 13. Good News Time

  7. We pray for businesses in SA

    Radio Pulpit listeners are praying for businesses that are struggling financially at the moment. There are so many people dependent on jobs supplied by businesses in SA and each time a business fails, more people lose their income to support their families. So we need to stand in prayer for...

  8. Moeggesukkel - 'n plek van hoop

    Wynand Rossouw gesels vandag met Jacques Papenfus van Moeggesukkel, ’n besondere plek in Centurion wat hoop bied aan mense wat haweloos is en moed vir die lewe verloor het. Moeggesukkel is veel meer as net ’n veilige hawe – dit is ’n plek waar liefde, omgee en menswaardigheid sentraal staan. Hier...

  9. Dr Chuck Day - suffering counts as a mark of the cross

    We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and today he explains how your tears and suffering counts as a mark of the cross from Psalm 56:8 Good News Time

  10. Andie Steele Smith: Peace is trust

    Andie Stelle-Smith is also known as the gang pastor from Australia. Today his theme is: “Peace is trust” from Phil 4:4-7 and Matthew 6. Good News Time

  11. Onblusbaar loop op die golwe

    Janine van Niekerk gesels met Onblusbaar oor haar nuwe single, "Wavewalker" en sommer haar pad met Jesus ook. Good News Time

  12. Lynette Beer: Ons onsigbare puntelys

    Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Ons onsigbare puntelys” uit Ef 2:10. Good News Time

  13. Francois Barnard Hoe kan dit wees

    Janine van Niekerk gesels met Francois Barnard wat saam met Anja en Henrico Fourie ‘n nagmaal aanbiddingslied opgeneem het met die naam: Hoe Kan dit Wees. Good News Time

  14. 'n Nuwe stem op 'n Dinsdagoggend op Goeie Nuus Tyd...

    Wynand Rossouw gesels met 'n nuwe stem op Radio Kansel: Rudi Botha. Rudi bring op 'n Dinsdagoggend net na 7h00 'n Christelike perspektief op die nuusgebeure in die wêreld, net hier op Radio Kansel. Ons leer hom bietjie van nader ken.... Good News Time

  15. Dr. Pieter Barnard en sy onlangse besoek aan Rusland

    Wynand Rossouws gesels vanoggend met Dr. Pieter Barnard, 'n bekende stem op Radio Kansel (aanbieder van Hospivisie / Hospivision), 'n evangelis en 'n man wat lief is vir God. Hulle gesels oor sy onlangse besoek aan Rusland. Good News Time

  16. Dr Chuck Day - There is more to Zaccheus

    We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and today he explains some of the riches around the story of Zacchaeus in Luke 19. Good News Time

  17. Godsightings

    Then we will be celebrating your Godsightings for the week. Where did you see the hand of God in action? His provision, protection, healing, direction, sense of humour? Good News Time

  18. Andie Steele-Smith - Patriarchy must fall

    Andie Steele Smith is also known as the gang pastor from Australia. Today his theme is: “Patriarchy must fall” from Is 1:17, Ps 68:5 and 1 Tim 5:2. Good News Time

  19. Stass, Reinhardt Smit en Retief Burger "Skyn" mos...

    Janine van Niekerk gesels met Stass, Reinhardt Smit en Retief Burger oor "Skyn", die Doxa Deo Aanbidding liedjie oor die 8 sfere van invloed. Good News Time

  20. Lynette Beer: Hou net aan

    Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Hou net aan” uit Psalm 46. Good News Time

  21. Gillaum en Rene Louw vier die Prins van Vrede

    Janine van Niekerk gesels met Gillaum en Rene Louw oor hulle lewens deesdae en hulle nuwe liedjie: "Prins van Vrede." Good News Time

  22. JRoss and Megan Vuma about his New Creation

    Janine van Niekerk is spending some time with JRoss and his beautiful wife Megan about being a new creation Spiritually, physically and musically! Good News Time

  23. Rom 1:20 - God openbaar in Vleikuikens

    Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So daar is ‘n klein voëltjie met n groot stem, die Vleikuiken. Ons gaan hom vandag Rom 1:20....

  24. Jaco Strydom - Kom ons pas in by Jesus se droom

    Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag gaan oor “Kom ons pas in by Jesus se droom.” Good News Time

  25. Radio Pulpit listeners pray for the local government elections

    Radio Pulpit listeners come together in unity to stand in the gap for our nation. As we approach the upcoming elections, we feel called to intentionally lift up our government, our leaders, and the future of our nation in prayer. Good News Time

  26. Wouter van der Merwe corporate prayer for the local elections

    Janine van Niekerk speaks to Wouter vand er Merwe from Lewende Woord Centurion about the call to corporate prayer for the local government elections Wednesday the 4th of November. Good News Time

  27. Dr Chuck Day Fasting for a clean heart

    We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and today he explains his theme from Ps 51 about Fasting for a clean heart. Good News Time

  28. Godsightings

    We are celebrating your Godsightings for the week. Where did you see the hand of God in action? His provision, protection, healing, direction, sense of humour? Good News Time

  29. Andie Steele-Smith: The antidote to anxiety

    Andie Steele Smith is also known as the gang pastor from Australia. Today his theme is: “The antidote to anxiety” from Matt 6:33 Good News Time

  30. Johann Herbst oor jongmense en doodsbeddens

    Janine van Niekerk gesels met Ps Johann Herbst van Lewende Woord Centurion oor jongmense en doodsbeddens... o.a. Good News Time

  31. Lynette Beer: Moenie te veel onderneem nie

    Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Moenie te veel onderneem nie” uit 2 Sam 19. Good News Time

  32. Norton Oosthuis about Easthouse etc.

    Janine van Niekerk is speaking to Norton Oosthuis about Easthouse, ministry and his walk with Jesus. Good News Time

  33. Daag net op! Onderhoud met Nicolette Steele

    Wynand Rossouw gesels vanoggend met Nicolette Steel wat kom gesels oor hulle werk in die Midde - Ooste, haar passies en ook die projekte waarmee hulle besig is. Nicolette se boodskap aan ons almal vandag: daag net op! Good News Time

  34. Erin Patience van I AM Youth oor die Pennesakkieprojek

    As deel van Radiokansel se 45ste bestaansjaarvieringe het ons ’n Pennesakkie Gevul met Hoop van stapel gestuur om in die volgende generasie te belê. Danksy die ruimhartigheid en ondersteuning van ons luisteraars, skenkers, borge en vennote kon meer as 2 000 Graad 12-leerders pennesakkies met...

  35. Kingdom Global Advancement (Rusland)

    Wynand Rossouw gesels met Hugo van Niekerk van Kingdom Global Advancement wat kom vertel hoe hy in in Rusland beland het. Good News Time

  36. Dr Chuck Day: True sorrow to a clean heart

    We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and today he explains his theme from Ps 51 about true sorrow that leads to a clean heart. Good News Time

  37. Godsightings 23 Oct

    We are celebrating your Godsightings for the week. Where did you see the hand of God in action? His provision, protection, healing, direction, sense of humour. Good News Time

  38. Angus Buchan prays for couples who yearn to conceive

    Angus Buchan prays for couples who yearn to conceive Good News Time

  39. Andie Steele-Smith: a shot at redemption

    Andie Steele Smith is also known as the gang pastor from Australia. Today his theme is: “A shot at redemption” from Gen 50:20, Jer 29:11-14 and Rom 12:2. Good News Time

  40. Karen Meerholtz oor Ma's wat Omgee

    Janine van Niekerk gesels met Karen Meerholtz, sy is die een wat elke maand vir ons reel om ‘n skoolhoof te reel namens Ma’s wat Omgee in die skole. Sy self is betrokke by HS Garsfontein se Mamma’s. So ons wil haar beter leer ken. Good News Time

  41. Lynette Beer - Vertrou God weer

    Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Vertrou God weer” uit 2 Kon 8. Good News Time

  42. Ruth oor Vaderskap

    Janine van Niekerk gesels met Rozanne Katz, anders bekend as Ruth, oor Vaderskap en hoekom sy ‘n liedjie daaroor moes skryf. Good News Time

  43. Maria se Tafel

    Wynand Rossouw gesels vanoggend met Dot van der Merwe oor Maria se Tafel - die musiekblyspel oor Jesus uit Maria se oogpunt uit. 4 – 6 Desember 2026, Lewende Woord Centurion Ouditorium. Bespreek kaartjies by www.mariasetafel.co.za Good News Time

  44. Rom 1:20 - God openbaar in die "Bartailed Godwit"

    Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag bekyk ons die Bandstertgriet of in Engels die Bartailed Godwit, en jy sal nie glo...

  45. Rom 1:20 - God openbaar in die "Bartailed Godwit"

    Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag bekyk ons die Bandstertgriet of in Engels die Bartailed Godwit, en jy sal nie glo...

  46. Jaco Strydom - Psalm 23

    Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag lees hy eenvoudig Psalm 23. Good News Time

  47. Salie Kritzinger van LS Monumentpark

    Janine van Niekerk gesels met Salie Kritzinger van Laerskool Monumentpark om hom en sy skool te seen. Good News Time

  48. Bay Talk Christian Network

    Wynand Rossouw talks to Stella Ashworth about Bay Talk Christian Network. Established in 2013 right in Nelson Mandela Bay, which has grown into an incredible beacon of hope, encouragement, and connection for believers. From uplifting devotional blogs and practical workshops to entrepreneurship...

  49. Chuck Day 2 Sam 11 vs 1 Going out to battle for souls

    We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and today he explains his theme from 2 Sam 11 vs 1 about going out to battle for souls. Good News Time

  50. Andie Steele-Smith: True Friendship

    Up next is Andie Steele Smith, also known as the gang pastor from Australia. Today his theme is: “True Friendship” from Prov 17:17. Good News Time

About this show

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News! Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!

Hosted by

Radio Pulpit

Categories

Frequently asked questions

How many episodes does Good News Time | Goeie Nuus Tyd have?

Good News Time | Goeie Nuus Tyd has 150 episodes on PodParley. The most recent episode was published on November 19, 2026.

What is Good News Time | Goeie Nuus Tyd about?

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News! Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!

How often does Good News Time | Goeie Nuus Tyd release new episodes?

Good News Time | Goeie Nuus Tyd publishes daily, based on its 150 episodes since July 2026.

Who hosts Good News Time | Goeie Nuus Tyd?

Good News Time | Goeie Nuus Tyd is created and hosted by Radio Pulpit.
Link copied