EPISODE · Jan 9, 2026 · 5 MIN
Rotsklim in SA
from Driesestig · host RSG
In Suid-Afrika is daar maar ‘n skamele 16 binneshuise rotsklim-gimnasiums, hoofsaaklik in die groot sentra. Die klimgim-mark is in 2024 beraam op $24-miljoen, en daar word verwag dat dit teen 2033 sal verdubbel. 'n Span jong Suid-Afrikaners het verlede jaar as Proteas in Europa gaan meeding. Hulle het dalk nie te waffers gevaar wat die medaljes betref nie, maar waardevolle ondervinding opgedoen. Johan Rademan het met een van die opkomende sterre van rotsklimsport, Roelf van der Merwe, gesels.
Embed this episode
Ready to play
Rotsklim in SA
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.