EPISODE · Jul 14, 2026 · 10 MIN
RSG Help: Alumni van Athlone Skool vir Blindes (Bellville-Suid)
from Spitstyd · host RSG
Die Athlone Skool vir Blindes in Bellville-Suid vier in 2027 hulle 100ste bestaansjaar. Dit bedien leerders met visuele gestremdhede en meervoudige gestremdhede. Hulle bied grade 1 tot 12 aan, en 'n program vir vroeëkinderontwikkeling. Hulle het ‘n matriekslaagsyfer van 92,2%. Terwyl die skool op onderwys fokus, is daar toegewyde kanale vir oudleerlinge en ondersteuners om in kontak te bly, te netwerk en tot die instelling se voortdurende sukses by te dra. Meestal van die oudleerders is ontvangers van welsynstoelae. Die alumnigroep wil soveel moontlik oudleerders by die skool se reunie hê. 074-418-2621 [email protected]
Embed this episode
Ready to play
RSG Help: Alumni van Athlone Skool vir Blindes (Bellville-Suid)
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.