EPISODE · May 19, 2026 · 13 MIN
RSG Help: Family Support for Schizophrenia
from Spitstyd · host RSG
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. Family Support for Schizophrenia is 'n gesinsondersteuningsgroep, wat emosionele en praktiese inligting en ondersteuning bied aan die familielede en versorgers van mense wat met skisofrenie leef. Hulle bestaan al langer as 40 jaar, en het waardevolle kennis en netwerke opgebou op die gebied van geestesgesondheid. https://familysupport.org.za/ [email protected]
NOW PLAYING
RSG Help: Family Support for Schizophrenia
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.