RSG Help Plus: ID-Help Fisantekraal episode artwork

EPISODE · Jul 7, 2026 · 2 MIN

RSG Help Plus: ID-Help Fisantekraal

from Spitstyd · host RSG

Fisantekraal is 'n gemeenskap net buite Durbanville in die noordelike voorstede van Kaapstad. Die ID-Help-projek het primêr ten doel om inwoners van Fisantekraal wat nie 'n ID het nie, by te staan om een te kry. Om beskadigde of verlore ID's te laat vervang, is redelik maklik, maar wanneer geboortesertifikate ontbreek en laat geboorteregistrasies moet plaasvind, raak die proses moeilik, uitgerek en duur. ID-Help Fisantekraal verskaf die bystand, administrasie en fondse vir mense om al hierdie struikelblokke te oorkom tot op die punt dat alle dokumentasie gereed is vir hulle om net hulle aansoek vir 'n ID te gaan indien. Ongedokumenteerde Suid-Afrikaners staar die volgende probleme in die gesig: Kan nie formeel vir werk aansoek doen nie; Het geen toegang tot enige regeringstoelaes of -hulp nie, soos SASSA-toelaes, kindertoelaes, behuising; Kan nie stem nie; Kan nie 'n bankrekening oopmaak nie; Kan nie 'n begrafnispolis besit nie; Kan nie 'n bestuurslisensie hê nie; Kan matriek skryf en 'n sertifikaat kry, maar sonder 'n geldige ID-nommer op die sertifikaat is dit niks werd nie. Nelleke Meintjes het met die projek begin.

NOW PLAYING

RSG Help Plus: ID-Help Fisantekraal

0:00 2:12

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Spitstyd?

This episode is 2 minutes long.

When was this Spitstyd episode published?

This episode was published on July 7, 2026.

What is this episode about?

Fisantekraal is 'n gemeenskap net buite Durbanville in die noordelike voorstede van Kaapstad. Die ID-Help-projek het primêr ten doel om inwoners van Fisantekraal wat nie 'n ID het nie, by te staan om een te kry. Om beskadigde of verlore ID's te laat...

Can I download this Spitstyd episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!