EPISODE · Jul 13, 2026 · 1 MIN
RSG Help Plus: Mdzananda Dierekliniek (Khayelitsha)
from Spitstyd · host RSG
Die Mdzananda Dierekliniek en -Skuiling in Khayelitsha loods 'n grootskaalse sterilisasie-inisiatief wat daarop gemik is om die aantal ongewenste hondjies en katjies in die gemeenskap te verminder. Deur middel van hierdie veldtog sal nog 1 000 honde en katte gesteriliseer word, wat bykomend is tot die ongeveer 3 000 prosedures wat die organisasie jaarliks in Khayelitsha en die omliggende gebiede uitvoer. https://mdzananda.co.za/ [email protected]
Embed this episode
Ready to play
RSG Help Plus: Mdzananda Dierekliniek (Khayelitsha)
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.