EPISODE · Sep 18, 2017 · 6 MIN
S02E01 Gamification voor Functioneel Beheerders
from Functioneel Beheerder Podcast · host Michiel Erasmus
Dit is ‘n inleiding aan gamification en crowdsourcing vir http://Afrikanersociety.org Crowdsourcing is enorm in opkomst. Dit is online, benutting van kennis, ervaring, kunde en kreativiteit van ‘n groot groep mense orals ter wereld. Besighede kan dit gebruik om verbetervoorstelle te versamel, of slagspreuke vir hul webwerf te laat bedink. Gamification is toepassing van rekenaarspel beginsels in die egte wereld. Die doel hiervan is betrokkenheid van Afrikaners te stimuleer en Afrikaners te motiveer deel te neem aan ‘n aktiviteit. Die aktiviteite moet lekker, motiverend en interaktief met ander Afrikaners wees.
What this episode covers

NOW PLAYING
S02E01 Gamification voor Functioneel Beheerders
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Mar 26, 2026 ·1m
Jan 2, 2026 ·47m
Dec 21, 2025 ·46m