Skip to content
S1E1: Welkom! episode artwork

EPISODE · Sep 7, 2021 · 37 MIN

S1E1: Welkom!

from Alles Deel Van Grootword · host DaNiel Smit

Afrikaanse podsending oor alles wat deel uitmaak van ouerskap en kinders grootmaak. Want op die ou end van die dag is alles deel van grootword. Ons eerste episode! Kom luister saam hoe ons hierdie ouerskap-ding probeer uitpluis. Ons gesels in hierdie episode oor hoe ons die podsending se naam geskies het, ons vertel bietjie meer van onsself en hoekom ons die podsending begin het. Ag, sommer net 'n lekker saamgesels episode. Saam met tegniese probleme, babas wat onderbreek en tegnologiese uitdagings, hoop ons dat julle hierdie reis saam met ons geniet.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 7, 2021

Embed this episode

Ready to play

S1E1: Welkom!

0:00 37:59

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Alles Deel Van Grootword?

This episode is 37 minutes long.

When was this Alles Deel Van Grootword episode published?

This episode was published on September 7, 2021.

Can I download this Alles Deel Van Grootword episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!