PODCAST · kids
Alles Deel Van Grootword
by DaNiel Smit
Afrikaanse podsending oor alles wat deel uitmaak van ouerskap en kinders grootmaak.Want op die ou end van die dag is alles deel van grootword!
Episodes
-
S3E6: Moderne lapdoeke
Ons gesels bietjie oor ons ervarings met moderne lapdoeke.
-
S3E5: Reiswenke
Hier is 'n paar wenke vir wanneer jy dalk met klein kindertjies 'n lang vlug moet aandurf
-
S3E4: Bababenodighede 2
Bababenodighede
-
S3E3: Bababenodighede
Deel 1 van ons minireeks oor wat jy nodig as jy 'n pasgebore baba het.
-
S3E2: Allergieë
Jackie en Da'Niel deel hulle ervarings met allergieë tydens Wêreld Allergieweek.
-
S3E1: Taalontwikkeling
Dis amper onmoontlik om tyd te kry om saam op te neem! Jackie het inisiatief geneem en hierdie lekker episode vanuit haar siekbed opgeneem oor Isak se taalontwikkeling. Sy vertel hoe sy en Francois Isak se woordeskat uitgebrei het, en verduidelik hulle strategie met behulp van drie hoofbeginsels....
-
S2E8: Nuwejaarsvoorneme
Ons gesels weer vir die eerste keer in meet as 'n maand! Ons gesels oor ons Kerstyd, ons nuwejaarsvoorneme (en of ons daaraan glo), miskrame en ons planne vir 2022.
-
S2E7: Kerfees en geskenkidees
Koffiekuier! Ons gesels oor ons planne vir Kersfees, geskenkidees en natuurlik ons kinders! Kom kuier saam!
-
S2E6: Koffiekuier
Van stout kinders tot pakgee en TV kyk... In ons nuutste episode gee ons vir mekaar 'n aanhaling oor verskeie onderwerpe en ons bespreek dit - onvoorbereid! Dit was 'n uiters insiggewende gesprek! Luister saam en deel jou eie sieninge, ons wil van jou ook hoor!
-
S2E5: Borsvoeding
In hierdie episode van Alles deel van Grootword gesels Jackie en Da'Niel met Sr. Janette Mostert van die Infinity Family Clinic oor borsvoeding. Ons beantwoord ook 'n paar luisteraarsvrae.
-
S2E4: Koffiekuier
Niks kan jou op ouerskap voorberei nie! Jackie en Da'Niel deel in hierdie episode die dinge waarop niemand hulle kon voorberei nie.
-
S2E3: Koffiekuier
Vandag gesels ons sommer net lekker saam, check in bymekaar en praat saam oor die moeilike tye waardeur ons gaan. Luister ook uit vir 'n verrassing aan die einde!
-
S2E2: Matresensie
In hierdie episode gesels ons oor die ontwikkelingsfase wat ons matresensie noem. 'Matrescence' is 'n konsep wat nuut op die toneel is, dit is die fase waarin 'n vrou 'n ma word. Kom luister saam hoe ons hierdie fase beskryf en leer ken.
-
S2E1: Marezelda Combrinck van Pvpdigi
In hierdie episode gesels Jackie en Da'Niel met Marezelda Combrink van Pvpdigi oor sy en die Pienkvoet Pret-span hierdie ongelooflike aanlyn klassies en gemeenskap begin en ontwikkel het. Sy beantwoord vrae oor vroeë kinderontwikkeling en stel elke mamma gerus wat dalk skuldgevoelens het oor haar...
-
BONUS! André
In hierdie Vrydag-bonus gesels Da'Niel met André oor wat dit vir hom beteken om 'n pa te wees
-
S1E4: Babaname
Hoe het ons ons babas se name gekies.
-
BONUS! Francois
Ons Vrydag-bonus! Hierdie week gesels Jackie met Francois en hy vertel vir ons wat dit vir hom beteken om 'n pa te wees.
-
S1E3: Geboorte
In hierdie episode gesels ons oor ons eie kinders se geboortes. 'n Paar van ons vriendinne vertel ook hulle stories om te wys dat elke geboorte uniek is en elkeen van ons ons eie spesiale ervaring het.
-
S1E2: Swangerskap
In ons nuutste episode gesels ons oor ons swangerskappe! Dis 'n wonderlike, geseënde tyd van 'n mens se lewe. En soms kan jy ook nie beweeg of eet of wees nie... Kom luister saam na ons ervarings en gaan deel joune met ons op Instagram.
-
S1E1: Welkom!
Afrikaanse podsending oor alles wat deel uitmaak van ouerskap en kinders grootmaak. Want op die ou end van die dag is alles deel van grootword. Ons eerste episode! Kom luister saam hoe ons hierdie ouerskap-ding probeer uitpluis. Ons gesels in hierdie episode oor hoe ons die podsending se naam...
We're indexing this podcast's transcripts for the first time — this can take a minute or two. We'll show results as soon as they're ready.
No matches for "" in this podcast's transcripts.
No topics indexed yet for this podcast.
Loading reviews...
Loading similar podcasts...