EPISODE · Jul 27, 2026 · 7 MIN
SA dansers blink uit by Dance World Cup
from GROOTfm 90.5 · host GROOTfm 90.5
Suid Afrika het deel geneem aan die Dance World Cup in Dublin waar hulle 44 medaljes verower het en algeheel sesde geindig het. Die Nu Dance studio in Constantia Park was verantwoordelik vir omtrent 35 van dié medaljes. Die kinders oefen ongeveer 20 ure n week en dit het gewys as mens na die resultate kyk! Die eienaars van die dansateljee, Evan van Soest en Nelmari Bornmann, het saam met twee dansers, Joshua Grové en Denay Welgemoed met Sarina kom gesels oor wat dit verg om jou land op dié vlak te verteenwoordig.
Embed this episode
Ready to play
SA dansers blink uit by Dance World Cup
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.