EPISODE · Feb 22, 2020 · 5 MIN
SA-dokkie benoem vir prys by Berlyn Filmfees
from Naweekaktueel · host RSG
'n Suid-Afrikaanse rolprentmaker se werk is benoem in die kategorie " Beste dokumentêr" by die Berlynse Internasionale rolprentfees. Vanaand word Teboho Edkins, se dokumentêr "Days of Cannibalism" vir die eerste keer ooit, juis by die filmfees vertoon. Die fliek handel oor die Sjinese invloed op Lesotho se ekonomie. Dit is vanjaar die sewentigste keer dat die Berlynse Filmfees plaasvind. Edkins het vanuit Duitsland met Anna-Marie Jansen van Vuuren gepraat.
Embed this episode
NOW PLAYING
SA-dokkie benoem vir prys by Berlyn Filmfees
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.