SA mynbouproduksiedata en 'n kant-nota oor inflasie in die VSA  episode artwork

EPISODE · Sep 14, 2022 · 2 MIN

SA mynbouproduksiedata en 'n kant-nota oor inflasie in die VSA

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Statistieke Suid-Afrika het gister mynbouproduksiedata vir Julie vrygestel en dit wys dat produksie met 8,4% gekrimp het, vergeleke met Julie 2021. Dit was die sesde maand in 'n ry dat uitset gedaal het. Die maand-tot-maand veranderinge skets 'n effens meer positiewe prentjie. In Mei het produksie met 1,8% gestyg, in Junie het dit met 0,9% gekrimp en in Julie met 2,3% gestyg. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 14, 2022

Embed this episode

Ready to play

SA mynbouproduksiedata en 'n kant-nota oor inflasie in die VSA

0:00 2:25

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 2 minutes long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on September 14, 2022.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!