EPISODE · Apr 15, 2020 · 10 MIN
SA skeepsdokter op Zaandam
from Nuuspod · host Izak Du Plessis
Die SA dokter Corné Mocke, wat tans op die Nederlandse skip Zaandam diens doen, kom dalk eers oor 'n maand huis toe. Dit volg na hy aanboord geneem is om siek passasiers met Covid19 te verpleeg. Die passasiers is intussen al aan land. Die skip met sy bemanning vaar nou in internasionale water tot daar duidelikheid is hoe hulle huis toe kan gaan. Nuuspod het met Mocke se pa, Johan, gepraat.
What this episode covers

NOW PLAYING
SA skeepsdokter op Zaandam
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.