EPISODE · Mar 6, 2025 · 5 MIN
Sake-ontbyt ten bate van Childline FS gehou om brood-nodige fondse te bewerkstellig
from Mid-Morning Magic · host OFM
Childline Free State nooi jou na 'n eksklusiewe Sake-ontbyt op Dinsdag, 18 Maart, by Summerwood Country Estate in Bloemfontein! Jy sal kundige insigte oor die jongste ekonomiese neigings en hul impak op besigheid verkry vanaf Dawie Roodt van die Efficient Group. Marietha le Roux, Direkteur Childline FS en Marius Volschenk van Nedbank Streeksbestuurder: Private Clients sluit by Yolanda Maartens aan om besonderhede te deel van die netwerk besigheidsgeleentheid wat jy nie sal wil mis nie! OFM is ‘n trotse media venoot.
Embed this episode
NOW PLAYING
Sake-ontbyt ten bate van Childline FS gehou om brood-nodige fondse te bewerkstellig
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.