SAND deur George Weideman episode artwork

EPISODE · Jun 29, 2017 · 56 MIN

SAND deur George Weideman

from Radioteater · host RSG

Petra en haar ma Ragel woon op die afgeleë plaas Waaisand in die dorre streke van Namibië naby Sossusvlei. Petra se pa het weggeloop toe sy nog 'n baba was, en sy koester steeds 'n wrok teen hom oor hierdie verraad. Sy verwag dat hy tog eendag sal terugkeer, soos 'n misdadiger terugkeer na die toneel van die misdaad. Twintig jaar later kom 'n sekere Herman by die plaas aan, op soek na 'n potjie robyne waarvan die triekster-figuur, die swerwer Sysie, hom vertel het. Petra lê hom voor en skiet hom dood, waardeur 'n onreg van die verlede reggestel word en die bewyse deur die sand toegewaai word... Dit is 'n spanningsdrama, waarin die sielkundige impak van onreg op die mens ondersoek word, met motiewe soos gierigheid, wraak en selfsug wat ook aangeraak word.

NOW PLAYING

SAND deur George Weideman

0:00 56:33

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radioteater?

This episode is 56 minutes long.

When was this Radioteater episode published?

This episode was published on June 29, 2017.

What is this episode about?

Petra en haar ma Ragel woon op die afgeleë plaas Waaisand in die dorre streke van Namibië naby Sossusvlei. Petra se pa het weggeloop toe sy nog 'n baba was, en sy koester steeds 'n wrok teen hom oor hierdie verraad. Sy verwag dat hy tog eendag sal...

Can I download this Radioteater episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!