Santam Landbou Vroueprogram 2026 - Hannon Bothma episode artwork

EPISODE · Apr 29, 2026 · 4 MIN

Santam Landbou Vroueprogram 2026 - Hannon Bothma

from OFM · host OFM

Daar is min dinge so aanloklik soos ‘n Hannon oormaaksessie! Vanjaar is hy by NAMPO se Santam landbou-vroueprogram op die verhoog en beloof dit om ‘n oggend vol lag, leer en inspirasie te wees. Hannon Bothma sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel hoe hy besluit wie ‘n oormaaksessie op die verhoog kry en wat dames tydens sy hare en grimering sessies kan verwag. Toegang tot die Rooi Rose tent is gratis jy moet net jou daaglikse Graan SA Nampo Oesdag kaartjie by die hekke koop. Hannon is Dinsdag 12 Mei en Woensdag 13 Mei om 11:15 op die program. www.ofm.co.za

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 29, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Santam Landbou Vroueprogram 2026 - Hannon Bothma

0:00 4:18

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of OFM?

This episode is 4 minutes long.

When was this OFM episode published?

This episode was published on April 29, 2026.

Can I download this OFM episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!