Satan se Aanklag episode artwork

EPISODE · Feb 18, 2024 · 2 MIN

Satan se Aanklag

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJob 1:10-12 U beskerm hom dan, en sy huis en al sy goed. U maak alles wat hy doen, voorspoedig. Selfs sy vee teel vinnig aan. Maar raak nou net aan sy besittings en kyk of hy U nie in u gesig vervloek nie. ”Toe sê die Here vir die Satan: “Alles wat hy het, gee Ek in jou mag oor. Net aan hom self mag jy nie raak nie.” Die Satan het daarna van die Here af weggegaan. Daar word in die Bybel na Satan as 'n bedrieër en 'n aanklaer verwys. Maar het jy al ooit daaraan gedink dat hy selfs vir God van iets beskuldig het? Wel, dit is presies wat hy tydens Job se lewe gedoen het!Nouja, waarvan het Satan vir God beskuldig? Hier staan dit in Job1, waar Satan met God praat:Job 1:10-12 U beskerm hom dan, en sy huis en al sy goed. U maak alles wat hy doen, voorspoedig. Selfs sy vee teel vinnig aan. Maar raak nou net aan sy besittings en kyk of hy U nie in u gesig vervloek nie. ”Toe sê die Here vir die Satan: “Alles wat hy het, gee Ek in jou mag oor. Net aan hom self mag jy nie raak nie.” Die Satan het daarna van die Here af weggegaan.Waarvan het Satan vir God beskuldig? Dat Hy Job beskerm en hom seën; dat Hy hom suksesvol maak in alles wat hy doen. Trouens, hy beskuldig letterlik vir God daarvan dat Hy ‘n  ondeurdringbare heining van beskerming rondom Job geplaas het.Ek dink altyd dat wanneer ons ‘n skrifgedeelte gelees het, die belangrikste vraag om aan onsself te stel, is: Wat sê dit vir my van God? Hier sê dit, dat God 'n God is wat ons beskerm. Om die waarheid te sê, ons het gister al gesien hoe God se Engele gestuur word om mense, wat Hom dien, te beskerm. Reg genoeg; elke nou en dan sal God daardie beskerming onttrek om ons geloof te toets, soos wat Hy hier met Job gedoen het. Maar onthou jy hoe Jesus sy dissipels geleer het om te bid? Help ons om nooit te swig voor versoekings nie, en pas ons op wanneer die duiwel ons wil verlei om verkeerde dinge te doen. (DB) Dis iets wat ek elke dag bid. Nie dat God my sterk genoeg sal maak om die duiwel te verslaan nie, maar dat God my teen hom sal beskerm.Mag God jou beskerm en seën.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 18, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Job 1:10-12 U beskerm hom dan, en sy huis en al sy goed. U maak alles wat hy doen, voorspoedig. Selfs sy vee teel vinnig aan. Maar raak nou net aan sy besittings en kyk of hy U nie in u gesig vervloek nie. ”Toe sê die Here vir die Satan: “Alles wat hy het, gee Ek in jou mag oor. Net aan hom self mag jy nie raak nie.” Die Satan het daarna van die Here af weggegaan. Daar word in die Bybel na Satan as 'n bedrieër en 'n aanklaer verwys. Maar het jy al ooit daaraan gedink d...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

Satan se Aanklag

0:00 2:55

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on February 18, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!