Schwabie praat oor "Alles" dié nuwe enkelsnit wat elke hart raak wat al ooit bang was om weer lief te hê episode artwork

EPISODE · Jun 2, 2026 · 6 MIN

Schwabie praat oor "Alles" dié nuwe enkelsnit wat elke hart raak wat al ooit bang was om weer lief te hê

from OFM · host OFM

In sy nuwe enkelsnit "Alles" vang Schwabie daardie universele gevoel vas. Die oomblik wanneer jy besef jy is besig om verlief te raak, maar die vrees vir 'n gebroke hart wil jou keer. Met sy kenmerkende eenvoudige maar elegante styl vertel hy 'n storie wat soos 'n spieël vir die siel voel. Ons het met Schwabie gesels oor die inspirasie agter die liedjie, wat "Alles" vir hom persoonlik beteken, en hoekom hy glo dat die grootste risiko in die lewe is om nie lief te hê nie.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 2, 2026

Embed this episode

Ready to play

Schwabie praat oor "Alles" dié nuwe enkelsnit wat elke hart raak wat al ooit bang was om weer lief te hê

0:00 6:34

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of OFM?

This episode is 6 minutes long.

When was this OFM episode published?

This episode was published on June 2, 2026.

Can I download this OFM episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!