Seën Julle Vervolgers episode artwork

EPISODE · Jan 31, 2026 · 3 MIN

Seën Julle Vervolgers

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailRomeine 12:14 Seën julle vervolgers, ja, seën hulle, moet hulle nie vervloek nie. Hoe voel jy teenoor iemand wat jou sleg behandel? Kwaad, bitter, wraaksugtig? Nouja, jy weet jy is veronderstel om hulle te vergewe ... maar dis nie altyd maklik nie.Elizabeth Elliot was 'n sendeling, ‘n skrywer en spreker wat miljoene mense geïnspireer het. In 1956 is Jim, haar man, in Ecuador, met 'n spies doodgesteek deur ‘n lid van die stam wat hulle met die Evangelie probeer bereik het.‘n Mens sou verwag dat sy in hartseer of woede sou weggegaan het van Ecuador af. Maar Elizabeth, en haar dogter, het voortgegaan om by daardie moorddadige stam te woon. Sy het hulle vergewe, hulle liefgehad en Christus met hulle gedeel. Baie van hulle het tot geloof gekom, insluitend die einste persoon wat haar man vermoor het.Toe sy oor haar reaksie op daardie tragedie nadink, het sy gesê: Los dit alles in die hande van Hom wat vir jou gewond is. Met ander woorde, in Jesus se hande. Dit slaan my asem weg. En tog is dit presies die soort reaksie wat die Here van ons vra teenoor die mense wat ons sleg behandel.Romeine 12:14 Seën julle vervolgers, ja, seën hulle, moet hulle nie vervloek nie.Laat dit net insink. God roep ons hier nie net om diegene te vergewe wat ons sleg behandel nie, maar om ‘n seën oor hulle uit te spreek. Nie net om ons drang, selfs ons reg, om hulle te vervloek; hulle te straf; om ons op hulle te wreek, prys te gee nie, maar om te bid dat God hulle sal seën.Wie het jou onlangs sleg behandel? Sal jy God se kragtige woord hier ter harte neem? Sal jy net die goeie vir hulle begin toewens? Sal jy bid dat God hulle sal seën? En sal jy selfs nader staan, jou moue oprol en kyk hoe jy vir hulle tot seën kan wees?Moenie mense beledig wat julle vervolg nie. Bid eerder dat God sy goedheid in hulle lewens sal uitstort. Dis Sy Woord. Vars ... vir jou ... vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 31, 2026

Embed this episode

Send us Fan Mail Romeine 12:14 Seën julle vervolgers, ja, seën hulle, moet hulle nie vervloek nie. Hoe voel jy teenoor iemand wat jou sleg behandel? Kwaad, bitter, wraaksugtig? Nouja, jy weet jy is veronderstel om hulle te vergewe ... maar dis nie altyd maklik nie. Elizabeth Elliot was 'n sendeling, ‘n skrywer en spreker wat miljoene mense geïnspireer het. In 1956 is Jim, haar man, in Ecuador, met 'n spies doodgesteek deur ‘n lid van die stam wat hulle met die Evangelie probeer bereik...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Seën Julle Vervolgers

0:00 3:02

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on January 31, 2026.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!