EPISODE · Aug 4, 2026 · 9 MIN
Seer met intimiteit... is dit normaal of nie?
from OFM · host OFM
Madeleen Steenkamp, kliniese sielkundige van Bloemfontein, gesels met Pulane Nel-Sekepe oor 'n ongemaklike, maar belangrike onderwerp. Baie jong paartjies wat hulself vir die huwelik gespaar het, beleef 'n moeilike en hartseer wittebrood omdat daar fisiese, mediese en selfs sielkundige redes kan wees waarom intimiteit só pynlik is dat dit byna onmoontlik raak. Fisiese obstruksies, soos 'n verdikte maagdevlies, of mediese toestande soos endometriose, kan erge pyn veroorsaak. Om 'n dokter of ginekoloog te raadpleeg, is die beste eerste stap. 'n Toestand soos vaginisme kan ook 'n groot rol speel. Om die probleem te ignoreer of bloot te probeer voortgaan, kan dit vererger. Met die regte mediese en/of sielkundige ondersteuning kan die onderliggende oorsaak egter aangespreek en behandel word.
Embed this episode
NOW PLAYING
Seer met intimiteit... is dit normaal of nie?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.