Selfbeheersing en Toewyding aan God episode artwork

EPISODE · Jan 22, 2025 · 3 MIN

Selfbeheersing en Toewyding aan God

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail2 Petrus 1:3,5-6 Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag. En juis om hierdie rede moet julle alles in die stryd werp om julle geloof te verryk met deugsaamheid, die deugsaamheid met kennis, die kennis met selfbeheersing, die selfbeheersing met volharding, die volharding met godsvrug, Met net één lewe om hier, op hierdie planeet te leef; 'n lewe wat onherroeplik vinnig verby vlieg, kan jy nie ‘n droomlewe lei as jy gespanne en senuweeagtig is nie. So ‘n lewe is ook onmoontlik wanneer jy vasgevang is in ‘n dolle gejaag agter aktiwiteite aan, óf so innerlik gefokus is, dat selfs, indien jy 'n stiller lewe lei, jou gedagtes met jou weghardloop, en bekommernis jou siel versondig.Daarom het ons gister in hierdie klein mini-reeks oor ‘n droomlewe gefokus op selfbeheersing en geduld. Of jy nou deur die lewe jaag teen 'n miljoen kilometer per uur, of stil sit en bekommer oor die een of ander beuselagtigheid, God se gawe van geduld het hierdie kragtige effek om jou gees in jou binneste te kalmeer.Dit is een van sy groot gawes aan diegene wat glo:2 Petrus 1:3,5-6 Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag. En juis om hierdie rede moet julle alles in die stryd werp om julle geloof te verryk met deugsaamheid, die deugsaamheid met kennis, die kennis met selfbeheersing, die selfbeheersing met volharding, die volharding met godsvrug,En kom ons dink mooi en vra onsself of ons wel aan God getrou is as ons nie sy vrede en sy geduld in ons hart het nie. Want wanneer jy daardie vrede het, wanneer jy weet dat Hy dit reeds aan jou geskenk het, smag jou hart daarna om Jesus te volg waar Hy ook al lei. Dit is wat toewyding aan God beteken. Dis hoe dit lyk.Wil jy ‘n wonderlike kwaliteit droomlewe lei? Is jy ernstig daaroor? Verryk jou geloof met goedheid; die goedheid met kennis; en die kennis met selfbeheersing. Voeg geduld by jou selfbeheersing; en voeg dan by jou geduld, toewyding en eerbied aan God.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 22, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail 2 Petrus 1:3,5-6 Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag. En juis om hierdie rede moet julle alles in die stryd werp om julle geloof te verryk met deugsaamheid, die deugsaamheid met kennis, die kennis met selfbeheersing, die selfbeheersing met volharding, die volharding met godsvrug, Met net één lewe om hier, op hierdie planeet te leef; 'n lewe wat onh...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Selfbeheersing en Toewyding aan God

0:00 3:05

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on January 22, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!