Selfs Nog Meer Genade episode artwork

EPISODE · Nov 3, 2024 · 2 MIN

Selfs Nog Meer Genade

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJakobus 4:4-6 Weet julle nie, julle ontroues, dat vriendskap met die wêreld vyandskap teen God is nie? Wie 'n vriend van die wêreld wil wees, wys daarmee dat hy 'n vyand van God is. Of dink julle dat die Skrif sonder rede sê dat God die gees wat Hy in ons laat woon, heeltemal vir Homself wil hê? Maar die genade wat Hy gee, is nog groter. Daarom sê Hy: “God weerstaan hoogmoediges, maar aan nederiges gee Hy genade.” Dit lyk asof mense deesdae glo dat dit maar slegs 'n leefstylkeuse is wanneer 'n vrou haar man los vir 'n ander een, of 'n man sy vrou op dieselfde manier los. Hoe kan dit moontlik wees?Ek het nou die dag 'n artikel in my sosiale media raakgeloop met die titel "Hoe om 'n suksesvolle egskeiding te hê." Dit klink vir my ‘n bietjie vergesog... Kyk ek verstaan daar is uitsonderings. In sommige gevalle, waar daar mishandeling, geweld en herhaalde ontrouheid voorkom, is egskeiding uiteindelik die beste van al die slegte opsies.Maar hierdie losse siening van die band tussen 'n man en 'n vrou in die huwelik, die belangrikste van alle menseverhoudings, is 'n ongelooflike tragiese ding. Enigiemand wat ‘n slagoffer van egbreuk was, kan dit vir jou sê.En dit is dieselfde wanneer ons aan die eenkant bely dat ons in God glo, maar aan die anderkant flankeer met dinge wat Hy sê sonde is. Op dié wyse probeer jy Hom in werklikheid bedrieg.Jakobus 4:4-6 Weet julle nie, julle ontroues, dat vriendskap met die wêreld vyandskap teen God is nie? Wie 'n vriend van die wêreld wil wees, wys daarmee dat hy 'n vyand van God is. Of dink julle dat die Skrif sonder rede sê dat God die gees wat Hy in ons laat woon, heeltemal vir Homself wil hê? Maar die genade wat Hy gee, is nog groter. Daarom sê Hy: “God weerstaan hoogmoediges, maar aan nederiges gee Hy genade.”Kyk, óf jy glo in Hom met alles wat jy is en kies om jou lewe opreg vir Hom te leef, óf nie. En wanneer daardie toutrekkery tussen jou wêreldse weë en sy weë alles te veel word, luister! Luister baie mooi.Hy gee ons (nog) meer genade. Jy is nie alleen nie! Byt vas.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Jakobus 4:4-6 Weet julle nie, julle ontroues, dat vriendskap met die wêreld vyandskap teen God is nie? Wie 'n vriend van die wêreld wil wees, wys daarmee dat hy 'n vyand van God is. Of dink julle dat die Skrif sonder rede sê dat God die gees wat Hy in ons laat woon, heeltemal vir Homself wil hê? Maar die genade wat Hy gee, is nog groter. Daarom sê Hy: “God weerstaan hoogmoediges, maar aan nederiges gee Hy genade.” Dit lyk asof mense deesdae glo dat dit maar slegs 'n le...

NOW PLAYING

Selfs Nog Meer Genade

0:00 2:56

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on November 3, 2024.

What is this episode about?

Send us Fan MailJakobus 4:4-6 Weet julle nie, julle ontroues, dat vriendskap met die wêreld vyandskap teen God is nie? Wie 'n vriend van die wêreld wil wees, wys daarmee dat hy 'n vyand van God is. Of dink julle dat die Skrif sonder rede sê dat God...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!