SENDING VAN VER deur Eben Cruywagen - Episode 11 episode artwork

EPISODE · Apr 22, 2025 · 13 MIN

SENDING VAN VER deur Eben Cruywagen - Episode 11

from Middagvervolgverhaal · host RSG

Loeloeraai oortuig Watwo en Cleož dat hy alleen die chronotuig sal verlaat, sonder ’n wapen om homself mee te verdedig en sonder ’n linguistofoon waarmee hulle mekaar sal kan verstaan. Vroutjie is bekommerd dat die eiervormige tuig in hulle agterplaas ’n oorblyfsel uit die laaste oorlog kan wees en Engela is bang die persoon aan die binnekant gaan versmoor omdat daar geen vensters sigbaar is nie. Dan ontvang Neelsie nóg ’n besoeker van wie se afspraak hy vergeet het!

NOW PLAYING

SENDING VAN VER deur Eben Cruywagen - Episode 11

0:00 13:38

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Middagvervolgverhaal?

This episode is 13 minutes long.

When was this Middagvervolgverhaal episode published?

This episode was published on April 22, 2025.

What is this episode about?

Loeloeraai oortuig Watwo en Cleož dat hy alleen die chronotuig sal verlaat, sonder ’n wapen om homself mee te verdedig en sonder ’n linguistofoon waarmee hulle mekaar sal kan verstaan. Vroutjie is bekommerd dat die eiervormige tuig in hulle...

Can I download this Middagvervolgverhaal episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!