EPISODE · May 13, 2024 · 1 MIN
Sentrale banke en rentekoerse
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ons markte en wisselkoers is op die oomblik baie sensitief vir enige nuus uit die VSA wat ʼn aanduiding kan gee van wanneer hulle rentekoerse gaan sny, maar daar is mos nie ʼn wet wat sê dat die Fed eerste moet beweeg nie. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Embed this episode
NOW PLAYING
Sentrale banke en rentekoerse
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.