Skip to content
Sewe opdragte vir taalonderrig episode artwork

Oct 29, 2018 31 min

Sewe opdragte vir taalonderrig

from Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA)

Sewe opdragte vir taalonderrig (Jana Luther). Terwyl die taalkurrikulum in Nederland ingrypend hersien word, bied die Afrikaanse Taalraad op 9 en 10 November 2018 ’n werkwinkel aan oor die ondersteuning van Afrikaansmediumonderrig en Afrikaans as vak in die Wes-Kaap. Hoe lyk die sewe “groot opdragte” wat vir die vak Nederlands gestel word? Wat is daar oor elk van dié opdragte te sê? In Neerlandistiek.nl, die aanlyn tydskrif vir taal- en letterkundige ondersoek, bespreek prof. Marc van Oostendorp, hoogleraar Nederlands en Akademiese Kommunikasie aan die Radboud Universiteit en navorser aan die Meertens Instituut, in sewe blogs Curriculum.nu se sewe kerndoelwitte vir Nederlands in die klas. Vir nadenke oor raakpunte met Afrikaans, herhaal Jana Luther in hierdie podsending, sy volledige kommentaar in Afrikaans. Neerlandistiek.nl · Curriculum.nl · “grote opdrachten” · VivA-webjoernaal · VivA se webwerf

Episode details come from the podcast's RSS feed.

Embed this episode

Ready to play

Sewe opdragte vir taalonderrig

0:00 31:05

No transcript yet.

Requests help us decide what to transcribe next.

Frequently asked questions

How long is this episode of Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA)?

This episode is 31 minutes long.

When was this Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) episode published?

This episode was published on October 29, 2018.

Can I download this Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.