EPISODE · Jan 25, 2025 · 9 MIN
Sirië 1. Ek werk in Sirië en leer Arabies-sprekende tieners Engels praat.
from AudreyStories · host Audrey Nolte Painter
Send a textEk hou skool vir vlugtelinge uit Sirië. Ek was gister weer in Sirië -- ek ry sommer soontoe met my kar. Ek hoef nie soontoe te vlieg nie, want Sirië het Kanada toe gekom, en ek moet die tieners iets leer. Iemand vra die week hoekom ek sulke "weird" Arabiese Facebook vriende het. Hulle is tieners uit vlugtelings-kampe van oor die hele wêreld. Ek is hulle "oog" Weste toe. Om vir kinders, wat 5-7 jaar glad nie skool gegaan het nie, Engels te probeer leer in 'n klas? Haha. Drama in Drievoud. Maar wonderlik vir 'n onderwyser.Support the show
Embed this episode
NOW PLAYING
Sirië 1. Ek werk in Sirië en leer Arabies-sprekende tieners Engels praat.
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.