SJARRAP EN EET JOU KOS! deur Ilné Fourie episode artwork

EPISODE · Apr 16, 2020 · 40 MIN

SJARRAP EN EET JOU KOS! deur Ilné Fourie

from Radioteater · host RSG

Betree die gedagtewêreld van die kelner om vanuit daardie uiters intieme kennismaking, die (on-)heilige, nooit gehoorde dinge (met apologie aan N.P. van Wyk Louw) hóór wat kelners moontlik hulle klante hardop sou wou toesnou. Vrae soos: Wat het julle wat lekker is? Of: Waar kan ons sit waar dit nie so warm is nie? Of: Wat is in julle lemon meringue? Die vrae is genoeg om enige moeë kelner teen die mure uit te dryf!

NOW PLAYING

SJARRAP EN EET JOU KOS! deur Ilné Fourie

0:00 40:51

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radioteater?

This episode is 40 minutes long.

When was this Radioteater episode published?

This episode was published on April 16, 2020.

What is this episode about?

Betree die gedagtewêreld van die kelner om vanuit daardie uiters intieme kennismaking, die (on-)heilige, nooit gehoorde dinge (met apologie aan N.P. van Wyk Louw) hóór wat kelners moontlik hulle klante hardop sou wou toesnou. Vrae soos: Wat het...

Can I download this Radioteater episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!