EPISODE · Aug 25, 2025 · 8 MIN
Sjef Francois se droom vir ‘n restaurant
from Driesestig · host RSG
Haidee Muller-Isaacs kuier sjef Francois Hugo in sy kombuis. Francois se droom is om ’n wesenlike verskil te maak deur minderbevoorregtes op te lei in die kombuis om gesonde, dog geurige, kos te maak – sonder om jou bankrot te laat. Sy idee vir ’n droomrestaurant is ’n groot glasboks met ’n string sjefs wat hy oplei in ’n omgewing omring deur glas en groenigheid. Sy visie is om voedsame kos van restaurantgehalte vir ’n ieder en ’n elk toeganklik te maak. Hy het ook onlangs koning gekraai in 'n TV-kookprogram.
NOW PLAYING
Sjef Francois se droom vir ‘n restaurant
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jan 19, 2022 ·5m