Skrywers en boeke 6 Mei 2026 episode artwork

EPISODE · May 6, 2026 · 51 MIN

Skrywers en boeke 6 Mei 2026

from Skrywers en Boeke · host RSG

Ilse Salzwedel gesels met Tom Dreyer, wie se debuutbundel, NOU IN INFRAROOI, onlangs met die Hertzogprys bekroon is. Jy kan ook hoor hoe klink van die gedigte uit die bundel. In Johan Myburg se drie insetsels uit die internasionale boekewêreld, kan jy meer uitvind oor die Miguel de Cervantes-prys vir Spaanse letterkunde. Hy vertel ook meer oor Marcia Hutchinson, ‘n 63-jarige vrou van Nigerië, wie se debuutroman gekortlys is vir die gesogte Women’s Prize for Fiction. Johan bring ook hulde aan die Australiese skrywer, David Malouf, wat onlangs oorlede is. Daar is nuus oor die Dalene Matthee-boekefees op Herold in die Outeniqua-berge. Ina Strydom gee in twee insetsels goeie skryfraad vir almal wat ‘n radiodrama wil skryf.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 6, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Skrywers en boeke 6 Mei 2026

0:00 51:05

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Skrywers en Boeke?

This episode is 51 minutes long.

When was this Skrywers en Boeke episode published?

This episode was published on May 6, 2026.

Can I download this Skrywers en Boeke episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!