Skyn Jou Lig episode artwork

EPISODE · Feb 4, 2025 · 2 MIN

Skyn Jou Lig

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail2 Korintiërs 3:18 Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word. Die heerlikheid wat van ons uitstraal, neem steeds toe. Dit doen die Here wat die Gees is. Ek het die idee dat daar twee soorte mense in hierdie wêreld is – energiegewers en energienemers. Diegene wie se teenwoordigheid jou dag ‘n vreugde maak, en diegene wat lyk of hulle die suurstof uit die kamer suig. Die vraag is, watter een is jy?Sê my, wanneer jy jou bes probeer om die daaglikse druk van jou omstandighede in jou klein hoekie van die wêreld te oorleef; stop jy ooit om te dink aan die impak van jou houding, jou gesigsuitdrukking en jou teenwoordigheid op diegene rondom jou? Ek moet erken dat ek 'n ware knorpot kan wees as ek myself toelaat om een te wees. As 'n herstellende perfeksionis kan een van my sywaartse blikke iemand se dag heeltemal bederf, as ek nie versigtig is nie.Ons het almal een of ander donker kant wat mense op 'n negatiewe manier beïnvloed, en om op jou eie daarteen te probeer stry, is 'n verlore stryd. Maar wat van ‘n situasie waar mense, wanneer hulle na jou kyk, of as hulle net aan jou dink, hulle eerder die heerlikheid van God sien.2 Korintiërs 3:18 Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word. Die heerlikheid wat van ons uitstraal, neem steeds toe. Dit doen die Here wat die Gees is.Hoe nader jy aan Jesus kom, hoe intiemer jy Hom leer ken, hoe ryker word jou persoonlike verhouding met Hom. En dan word sy heerlikheid soos ’n spieël wat van jou af in die lewens van diegene rondom jou weerkaats word. En in die proses verander Hy jou van heerlikheid tot heerlikheid; en so verlig, jou teenwoordigheid mense se lewens.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 4, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail 2 Korintiërs 3:18 Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word. Die heerlikheid wat van ons uitstraal, neem steeds toe. Dit doen die Here wat die Gees is. Ek het die idee dat daar twee soorte mense in hierdie wêreld is – energiegewers en energienemers. Diegene wie se teenwoordigheid jou dag ‘n vreugde maak, en diegene wat lyk of hulle die suurstof u...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Skyn Jou Lig

0:00 2:40

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on February 4, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!