Skynheiligheid en Selfbedrog episode artwork

EPISODE · Jun 27, 2024 · 2 MIN

Skynheiligheid en Selfbedrog

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailMatteus 5:14-16 Julle is die lig wat die wêreld moet verlig. ’n Stad wat bo-op ’n berg lê, kan mos nie weggesteek word nie! ’n Mens steek ook nie ’n lamp op en maak dit onder ’n emmer toe nie. Inteendeel! Jy sit dit bo-op ’n lampstaander. Dan maak dit lig vir almal in die huis.  “Julle moet so voorbeeldig lewe dat julle ’n helder lig sal laat uitstraal. Dan sal die mense dit sien en julle hemelse Vader daarvoor prys!” (NLV) Skynheiligheid en selfbedrog gaan hand aan hand. Iemand wie se dade nie met hul woorde ooreenstem nie, is baie beslis ’n huigelaar. Maar weet jy, baie dikwels word daardie skynheiligheid deur selfbedrog aangevuur. Huigelaars kyk in die spieël, maar bly heeltemal blind vir hul ellendige toestand.Ek het tot die gevolgtrekking gekom dat die ergste soort huigelaar 'n godsdienstige een is. En dit is nie net ek wat so dink  nie. Jesus het die skynheilige godsdiensleiers van sy dag absoluut aan flarde geskeur. En jy hoef nie baie ver te kyk om te sien dat vir baie, sogenaamde Christene, niks verander het nie. Richard Rohr, ‘n Franciskaanse monnik stel dit so:Christenskap is 'n leefstyl – dit is veronderstel om die lewe ongekompliseerd, nie-gewelddadig en liefdevol te maak en met ander te deel. Maar ons het dit egter in 'n vaste "godsdiens" (en alles wat daarmee saamgaan) gegiet en die verandering van lewenstyl self vermy. 'n Mens kon tydens die grootste deel van die Christelike geskiedenis oorlogsugtig, gierig, rassisties, selfsugtig en ydel wees en tog sê dat Jesus jou "persoonlike Here en Verlosser" is. Maar die wêreld het nie meer tyd vir sulke lawwigheid nie. Die lyding op hierdie aarde is te groot.Jesus het oor hierdie onversoenbare kloof tussen geloof en dade gepraat en gesê:Matteus 5:16 Julle is die lig wat die wêreld moet verlig. ’n Stad wat bo-op ’n berg lê, kan mos nie weggesteek word nie! ’n Mens steek ook nie ’n lamp op en maak dit onder ’n emmer toe nie. Inteendeel! Jy sit dit bo-op ’n lampstaander. Dan maak dit lig vir almal in die huis.  “Julle moet so voorbeeldig lewe dat julle ’n helder lig sal laat uitstraal. Dan sal die mense dit sien en julle hemelse Vader daarvoor prys!” (NLV)Tensy ons daardie lig uitstraal, mislei ons onsself. Moenie skynheilig wees nie.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 27, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Matteus 5:14-16 Julle is die lig wat die wêreld moet verlig. ’n Stad wat bo-op ’n berg lê, kan mos nie weggesteek word nie! ’n Mens steek ook nie ’n lamp op en maak dit onder ’n emmer toe nie. Inteendeel! Jy sit dit bo-op ’n lampstaander. Dan maak dit lig vir almal in die huis. “Julle moet so voorbeeldig lewe dat julle ’n helder lig sal laat uitstraal. Dan sal die mense dit sien en julle hemelse Vader daarvoor prys!” (NLV) Skynheiligheid en selfbedrog gaan hand a...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Skynheiligheid en Selfbedrog

0:00 2:56

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on June 27, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!