EPISODE · Dec 3, 2025 · 4 MIN
SLIM is 'n aanlyn platform met ouderdoms-toepaslike opvoedkundige speelgoed
from Mid-Morning Magic · host OFM
Agneta Grové van SLIM- Speel en Lees vir Intelligente Maatjies, is ‘n Spraakterapeut en Oudioloog met 45 jaar ervaring in verskeie kliniese omgewings. Sy verstaan die voordele van speel en die waarde van lees vir alle kinders maar het ook die leemte in die Afrikaanse mark gesien. Sy het haar praktyk uitgebou met ‘n aanlyn platform met ouderdoms-toepaslike opvoedkundige speelgoed en boeke. Die SLIM aanlyn winkel het ook spesiale aanbiedinge hierdie Kersfees en sy sluit by OFM Nuus Joernalis, Rigardt Hug aan met al die opwindende besonderhede.
Embed this episode
NOW PLAYING
SLIM is 'n aanlyn platform met ouderdoms-toepaslike opvoedkundige speelgoed
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.