EPISODE · Jun 19, 2026 · 10 MIN
Snoete-goete: Monkey Heartland
from GROOTfm 90.5 · host GROOTfm 90.5
Eksotiese apies bly vir baie mense fassinerend – van hul intelligensie en unieke persoonlikhede tot die ongelooflike maniere waarop verskillende spesies kommunikeer en leef. By Monkey Heartland in Kwazulu-Natal word meer as 230 eksotiese primate van 10 verskillende spesies versorg, elk met hul eie gewoontes en stories. Ons gesels vandag met Pieter van den Berg van Monkey Heartland oor die wêreld van eksotiese apies en wat mense dalk nie van hulle weet nie.
Embed this episode
Ready to play
Snoete-goete: Monkey Heartland
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.