EPISODE · May 11, 2020 · 3 MIN
So gaan Solidariteit en Afriforum hoteleienaar help
from Nuuspod · host Izak Du Plessis
Solidariteit en Afriforum gaan die hoteleienaar Deon Steyn bystaan om geldhulp te kry. Rapport het gister berig dat Steyn se hotel in Magoebaskloof bykans al sy werkers moes laat gaan omdat Steyn nie vir Covid19-hulp kwalifiseer nie. Die hotel voldoen glo nie aan BBBEEE vereistes nie. Dirk Hermann van Solidariteit sê hulle regspan vergader reeds vandag om te kyk na verskeie regsopsies om namens Steyn op tree, insluitende die moontlikheid om hom ook deel van die grondwethof-aansoek te maak.
Embed this episode
NOW PLAYING
So gaan Solidariteit en Afriforum hoteleienaar help
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.