EPISODE · Apr 19, 2020 · 10 MIN
So maak jy met jou huishulp as jy nie kan betaal nie.
from Nuuspod · host Izak Du Plessis
Talle werkgewers is onseker oor wat hulle te doen staan met huishulpe en tuiniers in die lig van die staat van inperking. Sommige mense wat nie meer 'n inkomste het nie, kan byvoorbeeld nie die morele verpligting om te betaal nakom nie. Daar is ook ander vrae oor verlof en werkloosheidsversekering. Nuuspod het met Johan Botes hieroor gepraat. Hy is die hoof van arbeidsreg by Baker McKenzie SA in Johannesburg.
Embed this episode
NOW PLAYING
So maak jy met jou huishulp as jy nie kan betaal nie.
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.