EPISODE · Aug 8, 2023 · 2 MIN
So wat sê die Big Mac-indeks oor die rand?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
The Economist tydskrif se Big Mac-indeks was gister oral in die nuus. Dit wys dat die rand 49,7% ondergewaardeer is teen die dollar. Die wisselkoers behoort rondom R8,94 teen die dollar te wees. Maar wat beteken dit? Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
What this episode covers

NOW PLAYING
So wat sê die Big Mac-indeks oor die rand?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m